Skooluniforms en effek daarvan op skoolwerk en prestasie
Die onderwerp van skooluniforms is 'n belangrike onderwerp vir baie leerlinge en hulle ouers. 'n Skooluniform kan 'n leerling beinvloed nie net ten opsigte van sy skoolwerk nie maar ook ten opsigte van hoe ander mense hulle sien. Daarom is die onderwerp baie belangrik, nie net vir die leerling nie, maar ook vir die ouers. Is skooluniforms nodig in 'n skool-omgewing? Deesdae dink baie mense dat skooluniforms onnodig is want dit het geen waarde as 'n onderwyshulpmiddel nie terwyl die oorgrote meerderheid van leerlinge nie van uniforms hou nie. Hoekom dring so baie skole dan aan op gereguleerde skooldrag? Miskien is die rede daarvoor dat leerlinge meer aandag moet gee aan hulle werk as aan hulle kleredrag.
Ander glo dat skooluniforms leerlinge se vryheid beperk. 'n Ander probleem met skooluniforms is bekostigbaarheid. Baie ouers kan nie skooluniforms bekostig nie. Sommige leerlinge is nie gemaklik in skooluniforms nie en sal baie meer gemaklik wees in klere van hul eie keuse. Maar baie mense redeneer 'n veilige en ordelike omgewing is die eerste behoefte van 'n goeie skool. Die voordele van 'n skooluniform bevat: die vermindering van twis en stelery tussen leerlinge van ontwerpersklere en die inboeseming van dissipline by leerlinge. Skole kan ook die kinders beskerm teen groepdruk met betrekking tot kleredrag. Wanneer 'n skool nie 'n skooluniform het nie, sal baie leerlinge elke oggend wonder wat hul moet aantrek en wat die ander leerders en onderwysers daarvan gaan dink. Wanneer almal dieselfde univorms dra, kom daardie probleem nie voor nie en niemand word geoordeel volgens wat hul aantrek nie.Skoolunivorms skep ook ‘n eenheid onder die leerders en skep trots vir hul skool en drag.

Goed
ReplyDeleteHarrah's Cherokee Casino Resort - MapYRO
ReplyDeleteHarrah's Cherokee Casino Resort is 안성 출장안마 a Native 상주 출장샵 American gaming destination in the Smoky Mountains of 김제 출장안마 Western 의정부 출장샵 North Carolina. Plan your 충청북도 출장안마 next visit and explore the